perseel [boodskap #130354] |
Wed, 18 March 2020 11:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
perseel
Afbreking: per•seel
Selfstandige naamwoord: perseel
Meervoud: persele
Verkleinwoord: perseeltjie
Meervoud van verkleining: perseeltjies
Betekenis:
• 'n Erf of stuk grond waarop 'n eienaar eiendomsreg het.
Gebruik:
• Die perseel is ontruim, die vuur geblus en die werk gestaak totdat die oorsaak van die brand vasgestel is.
Afgelei:
• bouperseel
Vertaling:
Engels: premises, allotment, plot, lot
Nederlands: perceel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|