| bivak [boodskap #130351] |
Wo., 18 Maart 2020 10:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Bivak.
bivak
Afbreking: bi•vak
Selfstandige naamwoord: bivak
Meervoud: bivakke
Betekenis:
• 'n Laer in die oop veld. 'n Tentekamp of tydelike oornagplek vir 'n leër of ekspedisie.
Gebruik:
• Die kadette slaan 'n bivak aan die voet van die berg op.
Sinoniem:
• kamp
• soldatekamp
Afgelei:
• bivakkeer
Vertaling:
Engels: bivouac
Nederlands: bivak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|