Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bibliografie
bibliografie [boodskap #130349] Wed, 18 March 2020 10:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bibliografie
Afbreking: bi•blio•gra•fie


Selfstandige naamwoord: bibliografie
Meervoud: bibliografieë

Betekenis:
• 'n Lys van boeke oor 'n sekere onderwerp. Lys van literatuur wat nageslaan is, of nageslaan kan word.

Gebruik:
• Biografieë word meestal volgens 'n standaardpatroon geskryf en is gewoonlik van 'n bibliografie voorsien.

Sinoniem:
• literatuurlys

Afgelei:
• bibliograaf
• bibliografies

Vertaling:
Engels: bibliography
Nederlands: bibliografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kopie
Volgende onderwerp: biografie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 00:03:31 UTC 2025