kopie [boodskap #130348] |
Wed, 18 March 2020 10:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kopie
Afbreking: ko•pie
Uitspraak: /kʊə̯ˈpi/
Selfstandige naamwoord: kopie
Meervoud: kopieë
Betekenis:
• 'n Afskrif of reproduksie van 'n dokument of ander voorwerp.
Gebruik:
• Bring 'n kopie van jou ID-dokument saam.
Antoniem:
• oorspronklike
Afgelei:
• bêrekopie
• fotokopie
• kopieer
• kopiereg
• roofkopie
Vertaling:
Engels: copy, duplicate, replica, reproduction
Nederlands: kopie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|