begroting [boodskap #130347] |
Wed, 18 March 2020 08:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
begroting
Afbreking: be•gro•ting
Uitspraak: /bəˈχrʊə̯.təŋ/
Selfstandige naamwoord: begroting
Meervoud: begrotings
Verkleinwoord: begrotinkie
Meervoud van verkleining: begrotinkies
Betekenis:
• Die verwagte inkomste en uitgawes. Skatting van geldelike posisie.
Gebruik:
• Sy begroting wil maar net nie klop nie.
Verwant:
• begroot
• begrotingsrede
Vertaling:
Engels: budget, estimate
Nederlands: begroting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|