beeldskrif [boodskap #130346] |
Wed, 18 March 2020 08:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beeldskrif
Afbreking: beeld•skrif
Samestelling: beeld + skrif
Selfstandige naamwoord: beeldskrif
Meervoud: beeldskrifte
Betekenis:
• 'n Skrif wat begrippe deur beelde aandui, soos hiërogliewe.
Gebruik:
• Die eerste skrif, in die vorm van beeldskrif, het waarskynlik in omstreeks 3000 v.C. in Mesopotamië ontwikkel.
Sinoniem:
• piktografiese skrif
• ideografiese skrif
Vertaling:
Engels: ideographic script, picture writing
Nederlands: beeldschrift
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|