Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anatomie
anatomie [boodskap #130342] Wed, 18 March 2020 06:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Anatomiese skets van die senuwees in die arm.
Anatomiese skets van die senuwees in die arm.
anatomie
Afbreking: a•na•to•mie


Selfstandige naamwoord: anatomie
Meervoud: anatomieë

Betekenis:
• 'n Vertakking van biologie wat die struktuur van plante en diere bestudeer. Die wetenskap van die bou van die menslike liggaam asook van ander lewende organismes.

Gebruik:
Anatomie is 'n algemene term wat die menslike anatomie, dierlike anatomie (soötomie) en plantanatomie omvat.

Afgelei:
• anatomies
• anatomis

Vertaling:
Engels: anatomy
Nederlands: anatomie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaard
Volgende onderwerp: baggerboot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 00:10:07 UTC 2025