Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toornigheid
toornigheid [boodskap #130339] Tue, 17 March 2020 14:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toornigheid
Afbreking: toor•nig•heid


Selfstandige naamwoord: toornigheid
Meervoud: toornigheide

Betekenis:
• Dinge waaroor mense toornig (omgekrap/ kwaad) is.

Gebruik:
• En bewaar jou siel as jy dit waag om buite jou boksie te beweeg, dan daal vuurtonge, toornigheid en sewe ander soorte hel op jou neer.

Vertaling:
Engels: angriness
Nederlands: toornigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaskar
Volgende onderwerp: kaard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 00:19:19 UTC 2025