kaskar [boodskap #130338] |
Tue, 17 March 2020 12:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaskar
Afbreking: kas•kar
Samestelling: kas + kar
Selfstandige naamwoord: kaskar
Meervoud: kaskarre
Verkleinwoord: kaskarretjie
Meervoud van verkleining: kaskarretjies
Betekenis:
• 'n Klein (dikwels tuisgeboude) kar wat met trappe of die voete voortgedryf word en vir pretrenne ingespan word.
Gebruik:
• Die skool se kaskar- en potjiekosdag het weereens vir topvermaak gesorg.
Verwant:
• knortjor
Vertaling:
Engels: go-cart
Nederlands: motorwagentje, skelter, gocart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|