boep [boodskap #130337] |
Tue, 17 March 2020 07:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boep
Afbreking: boep
Uitspraak: /bup/
Selfstandige naamwoord: boep
Meervoud: boepe
Verkleinwoord: boepie
Meervoud van verkleining: boepies
Betekenis:
• 'n Groot, dik maag.
Gebruik:
• Dis glad nie goedkoop om so 'n boep te onderhou nie!
Sinoniem:
• boekpens
• boepmaag
• boepens
Vertaling:
Engels: potbelly, beer belly
Nederlands: dikke buik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|