Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kernfisika
kernfisika [boodskap #130334] Tue, 17 March 2020 06:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kernfisika
Afbreking: kern•fi•si•ka
Samestelling: kern + fisika


Selfstandige naamwoord: kernfisika
Meervoud:

Betekenis:
• Natuurkunde (fisika) waarin die samestellende dele en wisselwerkings van die kerne van atome bestudeer word.

Gebruik:
Kernfisika bestudeer slegs die atoomkerne, terwyl atoomfisika die hele atoom, insluitende die elektrone, bestudeer.

Vertaling:
Engels: nuclear physics
Nederlands: kernfysica

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ampèremeter
Volgende onderwerp: ysberg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 00:04:23 UTC 2025