ampèremeter [boodskap #130333] |
Tue, 17 March 2020 06:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ampèremeter
Afbreking: am•pè•re•me•ter
Samestelling: ampère + meter
Selfstandige naamwoord: ampèremeter
Meervoud: ampèremeters
Verkleinwoord: ampèremetertjie
Meervoud van verkleining: ampèremetertjies
Betekenis:
• Die instrument wat elektriese stroom meet.
Gebruik:
• Die ampèremeter wys 13 ampère, wat veels te hoog is.
Sinoniem:
• ammeter
• stroommeter
Vertaling:
Engels: ammeter
Nederlands: ampèremeter, stroommeter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|