| amnestie [boodskap #130331] |
Di., 17 Maart 2020 06:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amnestie
Afbreking: amnestie
Samestelling: am•nes•tie
Selfstandige naamwoord: amnestie
Meervoud: amnesties, amnestieë
Betekenis:
• Algemene kwytskelding van straf.
Gebruik:
• Die veroordeelde misdadiger hoop dat hy amnestie sal kry.
Sinoniem:
• begenadiging
• kwytskelding
• vergiffenis
Afgelei:
• amnestieversoek
• amnestiewet
Vertaling:
Engels: amnesty, act of grace
Nederlands: amnestie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|