| akoestiek [boodskap #130325] |
Ma., 16 Maart 2020 06:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
akoestiek
Afbreking: a•koe•stiek
Selfstandige naamwoord: akoestiek
Meervoud: –
Betekenis:
• Die voortplanting en teruggolwing van klanke in 'n saal.
Gebruik:
• Die akoestiek van 'n ruimte kan dikwels verbeter word deur die wande met spesiale materiale te bedek.
Afgelei:
• akoesties
Vertaling:
Engels: acoustics
Nederlands: akoestiek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|