agronomie [boodskap #130323] |
Mon, 16 March 2020 06:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agronomie
Afbreking: a•gro•no•mie
Selfstandige naamwoord: agronomie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wetenskap van grondbestuur.
Gebruik:
• Agronomie is die integrering van oes-, grond- en verwante wetenskappe.
Sinoniem:
• landboukunde
Verwant:
• agronoom
• agronomies
Vertaling:
Engels: agronomy
Nederlands: agronomie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|