afvalproduk [boodskap #130321] |
Mon, 16 March 2020 06:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afvalproduk
Afbreking: af•val•pro•duk
Samestelling: afval + produk
Selfstandige naamwoord: afvalproduk
Meervoud: afvalprodukte
Betekenis:
• 'n Produk wat uit industriële afval vervaardig word. Die stof wat as die res van die een of ander proses oorbly.
Gebruik:
• Suurstof is 'n afvalproduk van fotosintese, maar speel 'n belangrike rol in die selrespirasie van die oorgrote meerderheid lewende organismes.
Verwant:
• afvalstof
Vertaling:
Engels: by‐product, waste product
Nederlands: afvalstof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|