Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poespas
poespas [boodskap #130319] Ma, 16 Maart 2020 05:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poespas
Afbreking: poes•pas


Selfstandige naamwoord: poespas
Meervoud:

Betekenis:
• Oorbodige handelinge; nuttelose rituele; rompslomp.
• 'n Snaakse mengsel; mengelmoes; deurmekaarspul; hutspot.

Gebruik:
• Hy wil niks met die poespas te make hê nie.
• Mag jou dag 'n heerlike poespas vol fantastiese ervarings wees.

Vertaling:
Engels: fuss, ado, hubbub, hodgepodge, jumble, bells and whistles
Nederlands: poespas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleutelbeen
Volgende onderwerp: poeselig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 11:44:56 MGT 2024