poespas [boodskap #130319] |
Mon, 16 March 2020 05:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poespas
Afbreking: poes•pas
Selfstandige naamwoord: poespas
Meervoud: –
Betekenis:
• Oorbodige handelinge; nuttelose rituele; rompslomp.
• 'n Snaakse mengsel; mengelmoes; deurmekaarspul; hutspot.
Gebruik:
• Hy wil niks met die poespas te make hê nie.
• Mag jou dag 'n heerlike poespas vol fantastiese ervarings wees.
Vertaling:
Engels: fuss, ado, hubbub, hodgepodge, jumble, bells and whistles
Nederlands: poespas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|