sleutelbeen [boodskap #130318] |
Sun, 15 March 2020 20:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sleutelbeen
Afbreking: sleu•tel•been
Samestelling: sleutel + been
Selfstandige naamwoord: sleutelbeen
Meervoud: sleutelbene
Verkleinwoord: sleutelbeentjie
Meervoud van verkleining: sleutelbeentjies
Betekenis:
• Lang horisontale been wat die bladbeen (skouerblad) met die borsbeen verbind.
Gebruik:
• Die sleutelbeen is een van die bene van die menslike liggaam wat mense gereeld breek.
Sinoniem:
• klavikel
Vertaling:
Engels: collarbone, clavicle
Nederlands: sleutelbeen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|