Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ellepyp
ellepyp [boodskap #130315] Sun, 15 March 2020 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die bene van die regter voorarm.
Die bene van die regter voorarm.
ellepyp
Afbreking: el•le•pyp
Samestelling: el(le) + pyp


Selfstandige naamwoord: ellepyp
Meervoud: ellepype
Verkleinwoord: ellepypie
Meervoud van verkleining: ellepypies

Betekenis:
• 'n Onder-arm been wat aan die pinkie se kant aan die hand vasheg. Die grootste van die twee voorarmbene.

Gebruik:
• Die lengtemaat, die el, is van die lengte van die ellepyp afgelei.

Sinoniem:
• onderarmbeen
• ulna

Afgelei:
• ellepypbreuk
• ellepypslagaar

Vertaling:
Engels: elbow bone
Nederlands: ellepijp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stuitjie
Volgende onderwerp: speekbeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:40:40 UTC 2025