bison [boodskap #130312] |
Sun, 15 March 2020 16:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bison
Afbreking: bi•son
Selfstandige naamwoord: bison
Meervoud: bisons
Verkleinwoord: bisontjie
Meervoud van verkleining: bisontjies
Betekenis:
• Tipe buffel van Noord-Amerika met 'n hoë skouerbult, 'n korte dik nek en 'n breed voorhoof.
Gebruik:
• Die Amerikaanse bison is die nasionale soogdier van die Verenigde State van Amerika.
Hiponiem:
• bosbison
• vlaktebison
Vertaling:
Engels: bison
Nederlands: bison
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|