Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diafragma
diafragma [boodskap #130306] Sun, 15 March 2020 06:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
diafragma
Afbreking: dia•frag•ma


Selfstandige naamwoord: diafragma
Meervoud: diafragmas
Verkleinwoord: diafragmajie
Meervoud van verkleining: diafragmatjies

Betekenis:
• Dun verdelende membraan, soos tussen die buik- en die borsholte.
• Verstelbare opening van 'n kamera wat die inval van lig beheer.

Gebruik:
• Wurms kronkel, skulpdiere se trilhare tril, 'n padda pers sy mondholte saam, en die mens beweeg sy borskas en diafragma om asem te haal.
• Blaarsluiters kom in die lens voor en bestaan gewoonlik uit een of meer metaalplate naby die diafragma wat met ’n veer beheer word.

Sinoniem:
• mantelvlies
• middelrif
• lensopening
• kameragaatjie

Vertaling:
Engels: diaphragm; aperture
Nederlands: diafragma; opening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: attestaat
Volgende onderwerp: gloeistokkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:33:31 UTC 2025