attestaat [boodskap #130305] |
Fri, 13 March 2020 07:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
attestaat
Afbreking: at•te•staat
Selfstandige naamwoord: attestaat
Meervoud: attestate
Verkleinwoord: attestaatjie
Meervoud van verkleining: attestaatjies
Betekenis:
• Bewys van lidmaatskap van 'n kerk.
Gebruik:
• Nadat wrywing met die moedergemeente ontstaan het kom daar 'n skeuring in die gemeente toe sowat 40 lidmate hul attestate aanvra om na 'n ander kerkverband oor te gaan.
Vertaling:
Engels: attestation
Nederlands: attestatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|