Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aftrekorder
aftrekorder [boodskap #130304] Fri, 13 March 2020 07:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aftrekorder
Afbreking: af•trek•or•der
Samestelling: aftrek + order


Selfstandige naamwoord: aftrekorder
Meervoud: aftrekorders
Verkleinwoord: aftrekordertjie
Meervoud van verkleining: aftrekordertjies

Betekenis:
• 'n Skriftelike opdrag om 'n sekere som geld gereeld af te trek.

Gebruik:
• Wanneer jy 'n aftrekorder by die bank stop dan gaan daar nie verdere betalings af nie, maar 'n debietorder moet deur die begunstigde gestop word.

Sinoniem:
• stoporder

Vertaling:
Engels: stop order, debit order
Nederlands: stoporder, debetopdracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afloswedloop
Volgende onderwerp: attestaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:26:31 UTC 2025