Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » adresboek
adresboek [boodskap #130302] Fri, 13 March 2020 06:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
adresboek
Afbreking: adres•boek
Samestelling: adres + boek


Selfstandige naamwoord: adresboek
Meervoud: adresboeke
Verkleinwoord: adresboekie
Meervoud van verkleining: adresboekies

Betekenis:
• 'n Boek met alfabeties (of sistematies) gerangskikte adresse.

Gebruik:
• Kyk of jy die persoon se adres in ons adresboek kan vind.

Vertaling:
Engels: address list, directory
Nederlands: adresboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: addendum
Volgende onderwerp: afloswedloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:55:29 UTC 2025