geologie [boodskap #130300] |
Fri, 13 March 2020 06:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geologie
Afbreking: geo•lo•gie
Selfstandige naamwoord: geologie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die studie van grond, klippe, rotse, ens.
Gebruik:
• Deur middel van die geologie is die ouderdom van die Aarde met radiometriese datering op ongeveer 4,5 miljard (4,5x109) jaar bereken.
Sinoniem:
• aardkunde
Verwant:
• geoloog
• geologies
Vertaling:
Engels: geology
Nederlands: geologie
Nota:
• Afgelei uit Grieks γη- (ge-, "die aarde") en λογος (logos, "woord", "rede").
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|