| aardkunde [boodskap #130299] |
Vr., 13 Maart 2020 06:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aardkunde
Afbreking: aard•kun•de
Samestelling: aard + kunde
Selfstandige naamwoord: aardkunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Die studie van grond, klippe, rotse, ens.
Gebruik:
• Aardkunde is die wetenskap wat handel oor die aardkors, die lae waaruit dit bestaan, hulle geskiedenis, en die kragte en prosesse wat daarin werksaam is.
Sinoniem:
• geologie
Verwant:
• aardkundige
Afkorting:
• aardk.
Vertaling:
Engels: geology
Nederlands: aardkunde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|