sent [boodskap #130298] |
Thu, 12 March 2020 18:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sent
Afbreking: sent
Uitspraak: /sɛnt/
Selfstandige naamwoord: sent
Meervoud: sente
Verkleinwoord: sentjie
Meervoud van verkleining: sentjies
Betekenis:
• 'n Muntstuk met die waarde van 'n honderdste van 'n rand.
Gebruik:
• Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? [Mattheus 10:29]
• Dit kos jou nie 'n sent om vriendelik te wees teenoor andere nie.
Afkorting:
• c
Vertaling:
Engels: cent
Nederlands: cent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|