Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » twisgeskrif
twisgeskrif [boodskap #130297] Thu, 12 March 2020 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
twisgeskrif
Afbreking: twis•ge•skrif
Samestelling: twis + geskrif


Selfstandige naamwoord: twisgeskrif
Meervoud: twisgeskrifte

Betekenis:
• 'n Polemiese geskrif waarin daar oor iets getwis word. 'n Geskrif ter bestryding van 'n bepaalde mening oor 'n saak.

Gebruik:
• Die geskil het in 'n verbitterde twisgeskrif ontaard.

Sinoniem:
• strydskrif
• twisskrif

Verwant:
• twisgesprek

Vertaling:
Engels: polemic writing
Nederlands: twistschrift, strijdschrift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hulpvaardig
Volgende onderwerp: sent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:28:15 UTC 2025