Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hulpvaardig
hulpvaardig [boodskap #130296] Thu, 12 March 2020 13:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hulpvaardig
Afbreking: hulp•vaar•dig


Byvoeglike naamwoord: hulpvaardig
Vergrotende trap: hulpvaardiger
Oortreffende trap: hulpvaardigste
Attributief: hulpvaardige

Betekenis:
• Wat graag help en hulp verleen.

Gebruik:
• Die assistent was vriendelik en hulpvaardig.

Sinoniem:
• behulpsaam

Antoniem:
• onhulpvaardig

Afgelei:
• hulpvaardigheid

Vertaling:
Engels: accommodating, helpful, willing to assist
Nederlands: hulpvaardig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: begrafnis
Volgende onderwerp: twisgeskrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:37:10 UTC 2025