Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aartappelskyfie
aartappelskyfie [boodskap #130294] Thu, 12 March 2020 07:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Aartappelskyfies
Aartappelskyfies
aartappelskyfie
Afbreking: aar•tap•pel•sky•fie
Samestelling: aartappel + skyfie


Selfstandige naamwoord: aartappelskyfie
Meervoud: aartappelskyfies

Betekenis:
• 'n Stukkie van 'n aartappel wat in skyfies gesny en in diepvet gebraai is.

Gebruik:
• Sy reik stadig na 'n aartappelskyfie, druk dit in die doopsous en kou stadig tot dit heeltemal in haar mond verdwyn.

Sinoniem:
• skyfie
• tjip

Vertaling:
Engels: potato chip
Nederlands: aardappelchip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansluiting
Volgende onderwerp: begrafnis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:25:37 UTC 2025