aansluiting [boodskap #130293] |
Thu, 12 March 2020 06:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aansluiting
Afbreking: aan•slui•ting
Samestelling: aan + sluiting
Selfstandige naamwoord: aansluiting
Meervoud: aansluitinge, aansluiting
Verkleinwoord: aansluitinkie
Meervoud van verkleining: aansluitinkies
Betekenis:
• 'n Verbinding tussen twee dinge (soos tussen twee treine).
Gebruik:
• Die elektriese aansluiting moet deur 'n professionele persoon behartig en gesertifiseer word.
Sinoniem:
• inskakeling
• konneksie
• verbinding
Afgelei:
• aansluitingspunt
• aansluitingstuk
• T-aansluiting
Verwant:
• aansluit
• aansluitend
Vertaling:
Engels: connection, junction, affiliation
Nederlands: aansluiting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|