Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanskrywing
aanskrywing [boodskap #130292] Thu, 12 March 2020 06:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanskrywing
Afbreking: aan•skry•wing
Samestelling: aan + skrywing


Selfstandige naamwoord: aanskrywing
Meervoud: aanskrywinge, aanskrywings
Verkleinwoord: aanskrywinkie
Meervoud van verkleining: aanskrywinkies

Betekenis:
• 'n Skriftelike invordering van skuld.

Gebruik:
• Ek het mos verlede jaar hierdie tyd 'n aanskrywing gekry van 'n padpatrollie oor 'n band van my "glad" was.

Sinoniem:
• aanmaning
• kennisgewing

Vertaling:
Engels: letter of demand, summons, notification
Nederlands: aanmaning, kennisgeving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ydel
Volgende onderwerp: aansluiting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:49:56 UTC 2025