ydel [boodskap #130291] |
Wed, 11 March 2020 16:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ydel
Afbreking: y•del
Byvoeglike naamwoord: ydel
Vergrotende trap: ydeler
Oortreffende trap: ydelste
Attributief: ydele
Partitief: ydels
Betekenis:
• Vol van selfbewondering. Wat eie voorkom of vermoëns te hoog aanskryf.
• (figuurlik) Wat oppervlakkig en wêrelds is; sonder werklike waarde.
Gebruik:
• Dit is seker maar menslik om ydel te wees.
• Die vergadering was 'n ydele oefening en geen besluite is geneem nie.
Sinoniem:
• praalsiek
• selfingenome
• selfvoldaanheid
• wêrelds
Antoniem:
• beskeie
Afgelei:
• verydel
• ydelheid
• ydeltuit
Spelfout:
• eidel
Vertaling:
Engels: vain, idle, empty
Nederlands: ijdel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|