ydeltuit [boodskap #130290] |
Wed, 11 March 2020 16:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ydeltuit
Afbreking: y•del•tuit
Samestelling: ydel + tuit
Selfstandige naamwoord: ydeltuit
Meervoud: ydeltuite
Betekenis:
• Iemand wat baie ingenome met hom- of haarself is.
Gebruik:
• Sy is 'n ydeltuit wat haarself gedurig in die spieël bewoner.
Spreekwoord:
• Sy is 'n regte ydeltuit. [Sy is hoogmoedig.]
Afgelei:
• ydeltuitery
• ydeltuitig
• ydeltuitigheid
Vertaling:
Engels: coquette; fop
Nederlands: ijdeltuit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|