Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weetal
weetal [boodskap #130289] Wed, 11 March 2020 16:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
weetal
Afbreking: weet•al
Samestelling: weet + al


Selfstandige naamwoord: weetal
Meervoud: weetalle

Betekenis:
• Iemand wat hom verbeel dat hy alles weet. Persoon wat te slim is vir sy skoene.

Gebruik:
• Ek het nie nou tyd vir die weetal se beterweterigheid nie.

Sinoniem:
• beterweter
• wysneus

Antoniem:
• weetniet

Vertaling:
Engels: now-it-all, wiseacre, prig, pedant
Nederlands: weetal, wijsneus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wynvlieg
Volgende onderwerp: ydeltuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:18:19 UTC 2025