Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wynvlieg
wynvlieg [boodskap #130288] Wed, 11 March 2020 16:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wynvlieg
Afbreking: wyn•vlieg
Samestelling: wyn + vlieg


Selfstandige naamwoord: wynvlieg
Meervoud: wynvlieë

Betekenis:
• Strawwe drinker.

Gebruik:
• Die wynvlieg sit seker weer in die kroeg.

Sinoniem:
• drinkebroer
• dronkaard
• suiplap
• wynsuiper

Vertaling:
Engels: drunkard, wine-bibber, tippler
Nederlands: dronkaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woelwater
Volgende onderwerp: weetal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:39:44 UTC 2025