Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woelwater
woelwater [boodskap #130287] Wed, 11 March 2020 16:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
woelwater
Afbreking: woel•wa•ter
Samestelling: woel + water


Selfstandige naamwoord: woelwater
Meervoud: woelwaters
Verkleinwoord: woelwatertjie
Meervoud van verkleining: woelwatertdjies

Betekenis:
• 'n Kind wat baie woelig is.

Gebruik:
• Sy moet gedurig opspring as haar klein woelwater iets beetkry of die hasepad vat.

Vertaling:
Engels: busy body, fidget, restless child
Nederlands: woelwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: windlawaai
Volgende onderwerp: wynvlieg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:27:50 UTC 2025