Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » windorrel
windorrel [boodskap #130285] Wed, 11 March 2020 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
windorrel
Afbreking: wind•or•rel
Samestelling: wind + orrel


Selfstandige naamwoord: windorrel
Meervoud: windorrels
Verkleinwoord: windorreltjie
Meervoud van verkleining: windorreltjies

Betekenis:
• 'n Praatsieke persoon.

Gebruik:
• Die windorrel praat te veel en doen te min!

Sinoniem:
• babbelkous

Vertaling:
Engels: chatterbox; gas-bag, windbag
Nederlands: windorgel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkesel
Volgende onderwerp: windlawaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:36:23 UTC 2025