Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuurvreter
vuurvreter [boodskap #130283] Wed, 11 March 2020 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vuurvreter
Afbreking: vuur•vre•ter
Samestelling: vuur + vreter


Selfstandige naamwoord: vuurvreter
Meervoud: vuurvreters
Verkleinwoord: vuurvretertjie
Meervoud van verkleining: vuurvretertjies

Betekenis:
• Iemand wat driftig van geaardheid is. 'n Persoon wat vinnig kwaad word en vinnig optree sonder om te dink.

Gebruik:
• Sy is 'n regte ou vuurvreter en vererg haar vir die geringste dingetjie.

Sinoniem:
• heethoof

Vertaling:
Engels: fire-eater, hothead
Nederlands: vuurvreter, heethoofd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrek
Volgende onderwerp: werkesel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:16:44 UTC 2025