Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkleurmannetjie
verkleurmannetjie [boodskap #130280] Wed, 11 March 2020 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Verkleurmannetjies
Verkleurmannetjies
verkleurmannetjie
Afbreking: ver•kleur•man•ne•tjie
Samestelling: verkleur + mannetjie


Selfstandige naamwoord: verkleurmannetjie
Meervoud: verkleurmannetjies

Betekenis:
• (reptiel) 'n Akkedis in die familie Chamaeleonidae wat sy vel se kleur vir kamoeflering kan verander.
• (figuurlik) Persoon wat alewig van mening verander; manteldraai

Gebruik:
• Die verkleurmannetjie is aangepas is om in bome te leef en saggies het sy papegaai-agtige voete deur takke en blare te beweeg.
• 'n Mens weet nie waar jy met dié verkleurmannetjie staan nie.

Sinoniem:
• trapsuutjie
• kameleon

Afgelei:
• verkleurmannetjiespesies
• verkleurmannetjiefamilie

Vertaling:
Engels: chameleon
Nederlands: kameleon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voëlverskrikker
Volgende onderwerp: voorbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:48:45 UTC 2025