Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voëlverskrikker
voëlverskrikker [boodskap #130279] Wed, 11 March 2020 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Voëlverskrikkers
Voëlverskrikkers
voëlverskrikker
Afbreking: vo•ël•ver•skrik•ker
Samestelling: voël + verskrikker


Selfstandige naamwoord: voëlverskrikker
Meervoud: voëlverskrikkers
Verkleinwoord: voëlverskrikkertjie
Meervoud van verkleining: voëlverskrikkertjies

Betekenis:
• 'n Voorwerp (soos 'n strooipop) waarmee voëls verdryf word.
• (figuurlik) 'n Baie lelike persoon.

Gebruik:
• Oorspronklik is poppe algemeen as voëlverskrikkers ingespan, gewoonlik met uitgespreide arms en met strooi opgestop, om dit soos mense te laat lyk.
• Sy lyk soos 'n voëlverskrikker, het sy geen modesmaak nie?

Vertaling:
Engels: scarecrow
Nederlands: vogelverschrikker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uilskuiken
Volgende onderwerp: verkleurmannetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:55:37 UTC 2025