Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uilspieël
uilspieël [boodskap #130277] Wed, 11 March 2020 10:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die poetsbakker Tyl Uilspieël, uitgebeeld met 'n uil en spieël (titelblad van die Straatsburg-uitgawe van 1515).
Die poetsbakker Tyl Uilspieël, uitgebeeld met 'n uil en spieël (titelblad van die Straatsburg-uitgawe van 1515).
uilspieël
Afbreking: uil•spie•ël
Samestelling: uil + spieël


Selfstandige naamwoord: uilspieël
Meervoud: uilspieëls

Betekenis:
• 'n Dwase grapmaker wat boonop verspot en onvanpas aantrek.

Gebruik:
• Hy is 'n regte uilspieël.

Spreekwoord:
• Hy lyk soos 'n uilspieël in die maanskyn lyk. [Verspot en onvanpas aangetrek wees.]

Vertaling:
Engels: foolish joker, clown, rogue
Nederlands: uilenspiegel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjekboekboer
Volgende onderwerp: uilskuiken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:16:31 UTC 2025