tjekboekboer [boodskap #130276] |
Wed, 11 March 2020 10:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tjekboekboer
Afbreking: tjek•boek•boer
Samestelling: tjekboek + boer
Selfstandige naamwoord: tjekboekboer
Meervoud: tjekboekboere
Verkleinwoord: tjekboekboertjie
Meervoud van verkleining: tjekboekboertjies
Betekenis:
• Iemand wat deeltyds vir sy genot boer.
Gebruik:
• Hy is 'n tjekboekboer wat gereeld oor naweke na sy plaas toe gaan.
Sinoniem:
• naweekboer
Vertaling:
Engels: chequebook farmer, weekend farmer
Nederlands: weekendboer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|