Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nalatig
nalatig [boodskap #130275] Wed, 11 March 2020 10:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nalatig
Afbreking: na•la•tig


Byvoeglike naamwoord: nalatig
Attributief: nalatige
Partitief: nalatigs

Betekenis:
• Nagelaat om iets te doen. Nie gedoen het wat eintlik doen moes word nie.

Gebruik:
• Die dokter was nalatig deur die verkeerde medisyne aan die pasiënt voor te skryf.

Sinoniem:
• agterlosig
• laks
• sorgeloos

Antoniem:
• pligsgetrou

Afgelei:
• nalatigheid
• nalatiglik

Vertaling:
Engels: negligent, careless
Nederlands: nalatig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terggees
Volgende onderwerp: tjekboekboer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:46:43 UTC 2025