Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hemelbesem
hemelbesem [boodskap #130273] Wed, 11 March 2020 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hemelbesem
Afbreking: he•mel•be•sem
Samestelling: hemel + besem


Selfstandige naamwoord: hemelbesem
Meervoud: hemelbesems
Verkleinwoord: hemelbesempie
Meervoud van verkleining: hemelbesempies

Betekenis:
• Iemand wat baie lank is.

Gebruik:
• My dogter is self 'n hemelbesem.

Sinoniem:
• langeraad
• telegraafpaal

Antoniem:
• dwerg
• stoftrapper

Vertaling:
Engels: tall person
Nederlands: lange persoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: telegraafpaal
Volgende onderwerp: terggees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:40:02 UTC 2025