Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » telegraafpaal
telegraafpaal [boodskap #130272] Wed, 11 March 2020 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
telegraafpaal
Afbreking: te•le•graaf•paal
Samestelling: telegraaf + paal


Selfstandige naamwoord: telegraafpaal
Meervoud: telegraafpale
Verkleinwoord: telegraafpaaltjie
Meervoud van verkleining: telegraafpaaltjies

Betekenis:
• (figuurlik) Iemand wat baie lank is.
• 'n Paal waaroor 'n telegraaflyn gespan is.

Gebruik:
• Hy is 'n telegraafpaal.
Telegraafpale is later met telefoonpale vervang, maar vandag vind kommunikasie meestal draadloos plaas.

Sinoniem:
• hemelbesem

Vertaling:
Engels: telegraph pole
Nederlands: telegraafpaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tweestertjakkals
Volgende onderwerp: hemelbesem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:22:35 UTC 2025