Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweestertjakkals
tweestertjakkals [boodskap #130271] Wed, 11 March 2020 09:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweestertjakkals
Afbreking: twee•stert•jak•kals
Samestelling: twee + stert + jakkals


Selfstandige naamwoord: tweestertjakkals
Meervoud: tweestertjakkalse
Verkleinwoord: tweestertjakkalsie
Meervoud van verkleining: tweestertjakkalsies

Betekenis:
• 'n Geveinsde (vals of bedrieglike) persoon. Iemand wat jy nie kan vertrou nie.

Gebruik:
• Hy is 'n regte tweestertjakkals.

Sinoniem:
• tweegatjakkals
• tweegesig

Vertaling:
Engels: two-timer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sybas
Volgende onderwerp: telegraafpaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:47:07 UTC 2025