Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teerputs
teerputs [boodskap #130269] Wed, 11 March 2020 08:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teerputs
Afbreking: teer•puts


Selfstandige naamwoord: teerputs
Meervoud: teerputse

Betekenis:
• (figuurlik) Iemand wat baie vuil en smerig is (so vuil soos teer).
• 'n Kan, emmer of vaatjie wat teer hou.

Gebruik:
• Daai teerputs sien waarskynlik nie baie water nie.

Sinoniem:
• smeerlap

Vertaling:
Engels: dirty person, tar-bucket
Nederlands: smeerpoets. smeerkees; teerbak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: takhaar
Volgende onderwerp: sybas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:39:12 UTC 2025