Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » takhaar
takhaar [boodskap #130268] Wed, 11 March 2020 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
takhaar
Afbreking: tak•haar
Samestelling: tak + haar


Selfstandige naamwoord: takhaar
Meervoud: takhare
Verkleinwoord: takhaartjie
Meervoud van verkleining: takhaartjies

Betekenis:
• Iemand met wilde onversorgde hare.
• Persoon wat agterlik in maniere en opvatting is.

Gebruik:
• Jy lyk soos 'n takhaar, gaan kam daai boskasie van jou.

Sinoniem:
• boslander
• agtervelder
• tor

Afgelei:
• takhaarmaniere

Vertaling:
Engels: unkempt person; backvelder, country cousin, lout
Nederlands: persoon met lange klittende haren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swartskaap
Volgende onderwerp: teerputs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:42:54 UTC 2025